Gladde hamerkophaai

Gladde hamerkophaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. zygaena
Binomiale naam
Sphyrna zygaena
(Linnaeus, 1758)
Range of the smooth hammerhead
Sinonieme

Squalis pictus* Blainville, 1816
Squalus carolinensis* Blainville, 1816
Squalus zygaena Linnaeus, 1758
Zygaena malleus Valenciennes, 1822
Zygaena subarcuata Storer, 1848
Zygaena vulgaris Cloquet, 1830


* ambiguous synonym

Die gladde hamerkophaai (Sphyrna zygaena) kom voor in alle oseane in die wêreld, behalwe in tropiese water. In Suid-Afrika kom dit voor van St. Helenabaai tot by die Mosambiekse grens. Die haai kan tot 3,5 m groot word. Die kop is plat met die oë wat aan die kante sit van twee laterale uitgroeisels van die kop. Die haai is vivipaar en normaalweg word 29 - 50 klientjies gebore na 'n dratyd van 10-11 maande. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die vis bekend as die Smooth hammerhead.

  1. Casper, B.M., A. Domingo, N. Gaibor, M.R. Heupel, E. Kotas, A.F. Lamónaca, J.C. Pérez-Jimenez, C. Simpfendorfer, W.D. Smith, J.D. Stevens, A. Soldo, and C.M. Vooren (2005). Sphyrna zygaena. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 6 Maart 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search